User Profile Ek is Afrikaans, 51 jaar jonk van gees, kan en gaan nog als doen wat ek wou doen all photos Lonerpolla 59 Male Malelane, South Africa Average Rating no rating Votes Score 0 | In relationship with Single last online: More than a month ago Basic Information Height 5' 7" - 170cm Weight 156 lbs - 71 kg Body Type Normal Looking for Something serious Eyes Green Hair Blond Smoking Smoker Drinking Only in company Extra Information About me Ek is al 18 jaar terug geskei, 3 wonderlike dogters, almal uit die huis en suksesvol, ek is moeg alleen gewees, dit is nie God se plan om alleen te wees nie, ek is jonk van gees, gaan tekere soos op 35....lol.... ek hou van die buitelewe, sal elke dag buite kos maak as ek kon, ek is musikaal, speel omtrent alle instrumente moontlik, hou van klavier... kompeneer graag.... ek is mal oor kosmaak.... tuinmaak.... ek is opsoek na n vrou wat ook nog baie liefde het om te deel... selversekerd,netjies,spontaan, n drukkie en n soentjie in die gang kan uitdeel.. wat nie morbied oor die verlede is nie maar liewers die toekoms na uitsien... altyd tyd het vir n grappie en n glimlag... eerlik,opreg en reguit.... ek glo nie daaraan om ooit kwaad te gaan slaap vir mekaar nie.....ek het geen geld nie... onlangs n nuwe uitdaging (restuaranteur), wat in die begin stadium is, aangepak... soos ek moet jy ook nie glo en aanheg aan aardse rykdomme nie maar liewers met geluk deur liefde.... Looking for ek is opsoek na n vrou wat ook nog baie liefde het om te deel... selversekerd,netjies,spontaan, n drukkie en n soentjie in die gang kan uitdeel.. wat nie morbied oor die verlede is nie maar liewers die toekoms na uitsien... altyd tyd het vir n grappie en n glimlag... eerlik,opreg en reguit.... ek glo nie daaraan om ooit kwaad te gaan slaap vir mekaar nie.... Interests Computers, Sport, Music, Movies, Nature, Chat, Adventures User Comments